Toetskoors Grade 8 Question Preview (ID: 42870)


Toetskoors Grade 8. TEACHERS: click here for quick copy question ID numbers.

Wat was die dokter se diagnose?
a) Hy was net stout
b) Daar was niks wout nie
c) Hy is baie siek
d) All

Gee EEN woord wat vir jou vertel hoe Doors gevoel het toe hy die inspuitting (needle) sien
a) warm
b) koud
c) benoud
d) wakker

Noem drie liggaamsdele wat die dokter ondersoek (examine) het
a) Longe
b) Ore
c) Keel
d) All

Wie sou iets aan Doors se hoe koors kon doen?
a) Sy maatjie
b) Die oom wat langs hulle bly
c) Die dokter kan vir Doors help
d) All

Hoe het Doors se ma geweet hy het 'n hoe koors gehad?
a) Sy het vir Doors gevra
b) Ma het sy kop gevoel
c) Sy het net gewet
d) Sy was baie slim en ken alles

Watter Simptome (symptoms) het Doors gehad?
a) Hy het pain in sy kop en lyf
b) Hy was baie moeg
c) Hy kon nie meer slaap nie
d) Hy was bang vir die toets

Wat sou op die dag wat hy so siek gevoel het, gebeur het?
a) Hy so plaas toe gaan
b) Hy moet naar sy ouma to gaan
c) Hy moet sy toets geskryf het
d) Hy so met sy maatjies speel

Skryf VIER woorde wat jou se dat Doors nie heeltemal seker was watter dag van die week dit was nie
a) Een more
b) dit tog , toets sou skryf
c) Die oggend
d) All

Hoeveel inspuitings (injections) wou hy vir Doors gee?
a) Net 1
b) Hy wou hom 2 gee. Een in elke boud
c) Niks
d) All

Gee 'n antoniem vir vol
a) baie vol
b) Leeg
c) min
d) All

Waar of onwaar: Doors het hard geleer vir die toets
a) Waar
b) Onwaar
c) -
d) All

Gee 'n bewys dat hy nie geleer het nie
a) Hy het onthou hy moes 'n toets skryf
b) Toe voel hy sommer siek
c) All
d) None

Play Games with the Questions above at ReviewGameZone.com
To play games using the questions from above, visit ReviewGameZone.com and enter game ID number: 42870 in the upper right hand corner or click here.

TEACHERS / EDUCATORS
Log In
| Sign Up / Register