Vraagsinne Grade 5 Question Preview (ID: 42464)


Afrikaans. TEACHERS: click here for quick copy question ID numbers.

Pieter speel met sy kar op die glyplank. Begin met sin tussen hakkies . (Waar)
a) Pieter speel met sy kar op die glyplank
b) Waar speel Pieter met sy kar?
c) Kar op die glyplank gespeel
d) Piete speel met kar.

Hulle wil graag die nuwe hondjie sien. (Wie)
a) Ons wil hondjie sien
b) Wie wil graag die nuwe hondjie sien?
c) Die nuwe hondjie sien.
d) Almal wil hondjie sien.

Die potlood is alweer stomp. (Wat)
a) Wat is alweer stomp?
b) Die potlood is stomp
c) Sy is stomp
d) Dit is alweer stomp

Kom ons gaan speel in die swembad met die bal. (Waar)
a) Spel in die swembad.
b) Waar moet ons gaan speel met die bal?
c) Wil jy met die bal speel?
d) Gaan ons met die bal speel?

Die hond het the braaivleis op geeet. (Wat)
a) Wie eet die hond
b) Wat eet die hond
c) Wat het die hond op geeet?
d) Gaan die hond eet

Ons gaan volgende naweek by die klein dammetjie visvang. (Wat)
a) Ons gaan visvang
b) Wat gaan ons volgende naweek by die klein dammetjie vang.
c) Waar gaan hulle vis vang?
d) Hoe gaan hulle vis vang?

Glas is vol heerlike rooi koeldrank. (Wat)
a) Wat is die glas vol van?
b) Rooi koeldrank in die glas
c) Glas vol koeldrak
d) Wat gaan ons drink?

Sam and Chaz speel in die tuin met a bal. (Wie)
a) Ons spel met die bal
b) Wie spel in die tuin met die bal?
c) Hulle gooi die bal
d) Hulle speel.

Die bal skitter in die son. (Wat)
a) Bal skitter
b) Ons almal skitter in die son
c) Wat skitter in die son?
d) Bal gaan skitter

Hulle tel tien stoele op. (Hoeveel)
a) Tien stoele is daar
b) Gaan ons tien stole kry?
c) Hoeveel stoele tel hulle op?
d) Daar is tien stoele

Play Games with the Questions above at ReviewGameZone.com
To play games using the questions from above, visit ReviewGameZone.com and enter game ID number: 42464 in the upper right hand corner or click here.

TEACHERS / EDUCATORS
Log In
| Sign Up / Register