Afrikaans Grade 5 Question Preview (ID: 42461)


Voegwoorde. TEACHERS: click here for quick copy question ID numbers.

Ons is moeg. Dit is laat
a) want
b) omdat
c) is
d) sal

Hulle oefen 3 keer ‘n week. Hulle speel goeie rugby
a) Dan
b) moet
c) daarom
d) daarna

Ek was siek. Ek het in die reën gespeel.
a) is
b) die
c) omdat
d) wil

Die kind is bly. Hy is in die eerste span
a) is
b) dat
c) wil
d) hoekom

Hy wil weet. Hy kan beter doen.
a) sal
b) wil
c) is
d) hoe

Hy vra. Hy moet die oefeninge doen.
a) hoekom
b) is
c) sal
d) nie

Die kind is siek. Hy is in die hospitaal. (Begin met: Omdat..)
a) Omdat die kind siek is , is hy in die hospitaal.
b) Siek is in die hospital
c) Siek is
d) Baie siek is

Ek het hard geoefen. Ek was moeg. (Begin met: Nadat...)
a) Baie moeg naar oefening
b) Geoefen moeg gemaak
c) Nadat ek hard geoefen het , was ek moeg.
d) Ek het hard geoefen

Sy het vinning gehaarloop. Sy was laat
a) is
b) wil
c) dan
d) omdat

Hulle gaan skool toe. Hulle gaan huis toe naar 2 uur.
a) dis
b) wil
c) daarna
d) sal

Play Games with the Questions above at ReviewGameZone.com
To play games using the questions from above, visit ReviewGameZone.com and enter game ID number: 42461 in the upper right hand corner or click here.

TEACHERS / EDUCATORS
Log In
| Sign Up / Register