Review Game Zone
Flash Cards
(current)
Games
Teachers
Search
Afrikaans Grade 5
Test Description: Voegwoorde
Instructions: Answer all questions to get your test result.
1) Ons is moeg. Dit is laat
A
sal
B
omdat
C
want
D
is
2) Hulle oefen 3 keer ‘n week. Hulle speel goeie rugby
A
Dan
B
moet
C
daarna
D
daarom
3) Ek was siek. Ek het in die reën gespeel.
A
is
B
omdat
C
die
D
wil
4) Die kind is bly. Hy is in die eerste span
A
hoekom
B
wil
C
is
D
dat
5) Hy wil weet. Hy kan beter doen.
A
sal
B
is
C
hoe
D
wil
6) Hy vra. Hy moet die oefeninge doen.
A
is
B
nie
C
sal
D
hoekom
7) Die kind is siek. Hy is in die hospitaal. (Begin met: Omdat..)
A
Siek is in die hospital
B
Siek is
C
Baie siek is
D
Omdat die kind siek is , is hy in die hospitaal.
8) Ek het hard geoefen. Ek was moeg. (Begin met: Nadat...)
A
Geoefen moeg gemaak
B
Baie moeg naar oefening
C
Nadat ek hard geoefen het , was ek moeg.
D
Ek het hard geoefen
9) Sy het vinning gehaarloop. Sy was laat
A
omdat
B
dan
C
is
D
wil
10) Hulle gaan skool toe. Hulle gaan huis toe naar 2 uur.
A
dis
B
sal
C
wil
D
daarna
*select an answer for all questions
Check Results & Get Answers
Play Games with the Questions Above
Teachers: Create FREE classroom games with your questions
Click for more info!
©2007-2024
ReviewGameZone.com
|
About
|
Privacy
|
Contact
|
Terms
|
Site Map
WAIT! Find what you needed?
×
Still Looking for the Answers?
Have Another Question?
Play a Review Game with These Questions?
Want to Make Your Own Test Like This One?