Skryf VIER woorde wat jou se dat Doors nie heeltemal seker was watter dag van die week dit was nie

Wat sou op die dag wat hy so siek gevoel het, gebeur het?

Watter Simptome (symptoms) het Doors gehad?

Hoe het Doors se ma geweet hy het 'n hoe koors gehad?

Wie sou iets aan Doors se hoe koors kon doen?

Noem drie liggaamsdele wat die dokter ondersoek (examine) het

Gee EEN woord wat vir jou vertel hoe Doors gevoel het toe hy die inspuitting (needle) sien

Wat was die dokter se diagnose?

Hoeveel inspuitings (injections) wou hy vir Doors gee?

Gee 'n antoniem vir vol

Waar of onwaar: Doors het hard geleer vir die toets

Gee 'n bewys dat hy nie geleer het nie

Teachers: Create FREE classroom games with your questions Click for more info!
©2007-2024 Review Game Zone | About | Privacy | Contact | Terms | Site Map