Review Game Zone
Flash Cards
(current)
Games
Teachers
Search
Vraagsinne Grade 5
Test Description: Afrikaans
Instructions: Answer all questions to get your test result.
1) Pieter speel met sy kar op die glyplank. Begin met sin tussen hakkies . (Waar)
A
Piete speel met kar.
B
Pieter speel met sy kar op die glyplank
C
Kar op die glyplank gespeel
D
Waar speel Pieter met sy kar?
2) Hulle wil graag die nuwe hondjie sien. (Wie)
A
Wie wil graag die nuwe hondjie sien?
B
Almal wil hondjie sien.
C
Ons wil hondjie sien
D
Die nuwe hondjie sien.
3) Die potlood is alweer stomp. (Wat)
A
Die potlood is stomp
B
Dit is alweer stomp
C
Sy is stomp
D
Wat is alweer stomp?
4) Kom ons gaan speel in die swembad met die bal. (Waar)
A
Waar moet ons gaan speel met die bal?
B
Wil jy met die bal speel?
C
Gaan ons met die bal speel?
D
Spel in die swembad.
5) Die hond het the braaivleis op geeet. (Wat)
A
Gaan die hond eet
B
Wie eet die hond
C
Wat het die hond op geeet?
D
Wat eet die hond
6) Ons gaan volgende naweek by die klein dammetjie visvang. (Wat)
A
Hoe gaan hulle vis vang?
B
Wat gaan ons volgende naweek by die klein dammetjie vang.
C
Waar gaan hulle vis vang?
D
Ons gaan visvang
7) Glas is vol heerlike rooi koeldrank. (Wat)
A
Wat is die glas vol van?
B
Wat gaan ons drink?
C
Rooi koeldrank in die glas
D
Glas vol koeldrak
8) Sam and Chaz speel in die tuin met a bal. (Wie)
A
Hulle gooi die bal
B
Hulle speel.
C
Wie spel in die tuin met die bal?
D
Ons spel met die bal
9) Die bal skitter in die son. (Wat)
A
Bal gaan skitter
B
Bal skitter
C
Wat skitter in die son?
D
Ons almal skitter in die son
10) Hulle tel tien stoele op. (Hoeveel)
A
Hoeveel stoele tel hulle op?
B
Gaan ons tien stole kry?
C
Daar is tien stoele
D
Tien stoele is daar
*select an answer for all questions
Check Results & Get Answers
Play Games with the Questions Above
Teachers: Create FREE classroom games with your questions
Click for more info!
©2007-2023
ReviewGameZone.com
|
About
|
Privacy
|
Contact
|
Terms
|
Site Map
WAIT! Find what you needed?
×
Still Looking for the Answers?
Have Another Question?
Play a Review Game with These Questions?
Want to Make Your Own Test Like This One?